Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sutherland
Sutherland [boodskap #124071] |
Sun, 13 January 2019 12:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sutherland is 'n dorp in die Karoo. In 1855 gestig en vernoem na eerw. Henry Sutherland. Bekend vir sy koue winterklimaat en vir sy wolproduksie. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,809 (681 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 02:53:00 UTC 2025
|