Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sunwich Port
Sunwich Port [boodskap #124068] |
Sun, 13 January 2019 12:45 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sunwich Port is 'n dorpsgebied aan die suidkus van Natal, naby Port Shepstone. Na die Eerste Wêreldoorlog gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 100 (70 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 10:17:35 UTC 2025
|