Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sunday Times
Sunday Times [boodskap #124065] |
Sun, 13 January 2019 12:42 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sunday Times is 'n Sondagblad wat in 1906 deur George Kingswell in Johannesburg gestig is. Dit was onmiddellik geweldig gewild en het vandag die grootste sirkulasie in Suid-Afrika. Teen die 1960's reeds meer as 450,000 per oplaag.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:41:07 UTC 2025
|