Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrika Stigting
Suid-Afrika Stigting [boodskap #124059] |
Sun, 13 January 2019 10:36 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Suid-Afrika Stigting is/was 'n onafhanklike organisasie, in 1960 gestig met sy hoofkantoor in Johannesburg om die verdraaiings oor Suid-Afrika in die buiteland reg te stel. Verantwoordelik vir die uitbring van belangrike besoekers, die verspreiding van gesaghebbende inligting, ens.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 11 03:15:04 UTC 2025
|