Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank (SASBANK)
Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank [boodskap #124051] |
Sun, 13 January 2019 09:14 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Suid-Afrikaanse Spaar- en Voorskotbank [SASBANK] was 'n koöperatiewe bank wat in Januarie 1922 met die aanvangskapitaal van £200 gestig is. Sy hoofkantoor was in Johannesburg.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 02:40:23 UTC 2025
|