Tuis » Taal » Ensiklopedie » Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns [boodskap #124039] |
Sun, 13 January 2019 08:22 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is in 1909 gestig onder die naam, S.A. Akademie vir Taal, Lettere en Kuns, vir die bevordering van die Afrikaanse taal. Lede word verkies en die verrigtinge word gepubliseer. Die Akademie is in 1921 beliggaam kragtens ’n Wet van die Parlement en gewysig in 1942. Die hoofkantoor is in Pretoria.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 22:30:52 UTC 2025
|