Tuis » Taal » Ensiklopedie » Strydenburg
Strydenburg [boodskap #124030] |
Sun, 13 January 2019 07:15 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Strydenburg is 'n dorp in die Karoo, so genoem vanweë die twis (stryd) wat met die stigting in 1893 gepaard gegaan het. Hoofsaaklik 'n wolproduserende sentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,124 (352 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 13:32:47 UTC 2025
|