Inligting Boodskappe: 4589 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Skets van 'n Strandwolf.Strandwolf of strandjut of bruin hiëna (Hyaena brurnnea) is 'n soort hiëna wat hoofsaaklik in die Kalahari en Namibwoestyne voorkom en die seekus dikwels besoek. Sien Hiëna.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
[Bygewerk op: Do., 10 September 2026 17:42] deur moderator