Tuis » Taal » Ensiklopedie » Stompkop of Swart Biskop (Cymatoceps nasutus)
Stompkop of Swart Biskop [boodskap #124007] |
Sat, 12 January 2019 19:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Stompkop, Poenskop of Swart Biskop (Cymatoceps nasutus) is 'n vis wat van Valsbaai af tot by Natal aangetref word. Sowat 1 meter (40 duim) lank en donkergrys tot swart van kleur, teryl die onvolwasse visse 'n groenerige bruin kleur met onreëlmatige wit vlekke op die lyf het. Die Engelse naam is Black musselcracker.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 11:09:10 UTC 2025
|