Tuis » Taal » Ensiklopedie » Steynsdorp
Steynsdorp [boodskap #123996] |
Sat, 12 January 2019 19:43 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Steynsdorp is 'n dorp in Oos-Transvaal wat vroeër die sentrum van die Komati-goudveld was. In 1887 gestig en vernoem na president M.T. Steyn van die Oranje-Vrystaat. Nadat die goudveld (wat geskou was as ’n uitbreiding van die De Kaap-formasie) omstreeks 1904 ontruim is, het die bevolking verminder en vandag bestaan die ou kamp feitlik nie meer nie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 18 21:21:34 UTC 2025
|