Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springfontein
Springfontein [boodskap #123952] |
Sat, 12 January 2019 13:04 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Springfontein is 'n spoorwegaansluiting en dorp in die Suid-Vrystaat. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog was dit van aansienlike strategiese belang. Hoofsaaklik 'n suiwel-boerderysentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 2,850 (758 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:38:52 UTC 2025
|