Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springboontjies
Springboontjies [boodskap #123951] |
Sat, 12 January 2019 13:03 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Springboontjies (‘Jumping Beans’) is die sade en plante wat die larwe van ’n klein mot bevat, gewoonlik die Carpocapsa saltitans. ’n Sterk spanning word van binne opgebou wat dan veroorsaak dat die boontjie of saad op ’n eienaardige wyse rondspring.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:28 UTC 2025
|