Tuis » Taal » Ensiklopedie » Springbokvlakte
Springbokvlakte [boodskap #123950] |
Sat, 12 January 2019 13:01 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Springbokvlakte is 'n vrugbare landbougebied in Noord-Transvaal, nagenoeg 50 myl breed. Na die Tweede Vryheidsoorlog oopgestel; groot graan- en grondboontjieproduserende gebied.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 11:38:50 UTC 2025
|