Tuis » Taal » Ensiklopedie » Spaider
Spaider [boodskap #123925] |
Sat, 12 January 2019 10:16 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n ‘Spaider’ (Eng: Spider) is 'n vierwiel-voertuig wat baie gewild in Suid-Afrika was in die dae toe daar nog nie motorkarre was nie. Sy ligvaardigheid en hoë wiele het dit in staat gestel om maklik oor hindernisse te ry.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 05 17:35:47 UTC 2025
|