Tuis » Taal » Ensiklopedie » Soutrivier-Treinramp
Soutrivier-Treinramp [boodskap #123921] |
Sat, 12 January 2019 10:12 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Soutrivier-Treinramp is 'n ongeluk wat op die elektriese spoorlyn tussen Kaapstad en Simonstad plaasgevind het. Op 9 Junie 1926 het ’n vol trein kort na 5 uur nm. ontspoor en die regop pale van die brug by Soutrivierstasie getref. Die dodesyfer was groot en onder die slagofïers was sir Malcolm Searle, Regter-president van Kaapland. Sien Soutrivier.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 02:57:09 UTC 2025
|