Tuis » Taal » Ensiklopedie » South African Constabulary
South African Constabulary [boodskap #123912] |
Sat, 12 January 2019 10:00 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die South African Constabulary was ’n polisiemag bestaande uit oudsoldate wat tydens die Tweede Vryheidsoorlog in 1900 onder bevel van Generaal-majoor Baden-Powell gestig is om die Britse gesag in die vroeëre Boererepublieke te handhaaf. Dit is uiteindelik ingelyf by die Transvaalse Polisie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 03:03:04 UTC 2025
|