Tuis » Taal » Ensiklopedie » Songalolo
Songalolo [boodskap #123902] |
Sat, 12 January 2019 08:01 |
![](/images/custom_avatars/4214.gif) |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Songalolo is 'n Xhosawoord wat "om op te rol" beteken. Dit is 'n algemene naam in Oos-Kaapland vir die Julus terristris, die groot swart duisendpoot.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:05:31 UTC 2025
|