Tuis » Taal » Ensiklopedie » Somerville-landgoed
Somerville-landgoed [boodskap #123898] |
Sat, 12 January 2019 07:56 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Somerville-landgoed is 'n wildreservaat wat in 1924 in die distrik Winburg aangelê is. Dit beslaan sowat 24,000 acres en het baie soorte bokke. Onder beheer van die provinsiale administrasie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 09:02:18 UTC 2025
|