Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Ek hou van Blou" deur A.D. KEET
"Ek hou van Blou" deur A.D. KEET [boodskap #12388] |
Do., 29 Januarie 1998 00:00 |
G.B.
Boodskappe: 2171 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
EK HOU VAN BLOU
A.D.Keet
O vra my nie my liefde,
Ek het dit weggegee
Aan 'n kleine koringblommetjie
En aan die grote see.
Ek hou van bloue blomme,
ék Aanbid die hemelblou,
En jou oë vermy dit kon ek nie -
Ek min hul meer dan jou.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 22:25:23 UTC 2025
|