Tuis » Taal » Ensiklopedie » Smutshuis
Smutshuis [boodskap #123872] |
Fri, 11 January 2019 20:24 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Smutshuis is 'n gebou wat by die Universiteit van die Witwatersrand opgerig is om die Suid-Afrikaanse Instituut van Internasionale Aangeleenthede te huisves. Dit bevat ’n volledige replika van generaal Smuts se studeerkamer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Feb 25 21:17:22 UTC 2025
|