Tuis » Taal » Ensiklopedie » Slamse Mense
Slamse Mense [boodskap #123839] |
Fri, 11 January 2019 17:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slamse Mense is 'n naam vir die Kaapse Maleiers, afgelei van die woord Islam. Hulle verwys na hulleself as sodanig. Sien Kaapse Maleiers.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:43 UTC 2025
|