Tuis » Taal » Ensiklopedie » Skua of Roofmeeu (Laridae)
Skua of Roofmeeu [boodskap #123837] |
Fri, 11 January 2019 17:28 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Skua of Roofmeeu (familie Laridae) is 'n seevoël; algemeen in Tafelbaai en aan die wes- en suidweskus. Verskil daarin van die seemeeu dat dit grootliks bruin is met ’n sterk gekromde snawel. Dit beroof seemeeue en ander seevoëls van hulle vis. Vlieg byna soos ’n valk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:50:30 UTC 2025
|