Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die muntstuk regs bo is 'n skelling.
'n Skelling is 'n muntstuk wat tot die Britse besetting aan die Kaap in omloop was; gelykstaande aan twee pennies en ’n oortjie.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.