Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sieketrooster
Sieketrooster [boodskap #123797] |
Vr., 11 Januarie 2019 06:33 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sieketrooster was ’n kapelaan in diens van die N.O.I.K. wat gewoonlik maar baie geringe akademiese kwalifikasies gehad het. Hy was nie veronderstel om te preek nie, maar slegs om dele uit die Skrif voor te lees.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 13:04:45 UTC 2025
|