Tuis » Taal » Ensiklopedie » Senekal
Senekal [boodskap #123770] |
Do., 10 Januarie 2019 19:21 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Senekal is 'n dorp in die Oos-Vrystaat. Oorspronklike naam was De Put. Later vernoem na Frederick Senekal, Kommandant-generaal van die Vrystaatse burgers in die Basoeto-oorlog van 1858. In 1879 gestig en het ontwikkel in ’n belangrike wol- en suiweldistrik. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 7,409 (1,984 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
Sena |
Volgende onderwerp: |
Sent |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 18:47:20 UTC 2025
|