Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sannaspos
Sannaspos [boodskap #123701] |
Tue, 08 January 2019 18:58 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sannaspos is 'n stasie naby Bloemfontein waar generaal Christiaan de Wet ’n betekenisvolle oorwinning behaal het toe hy op 30 Maart 1900 meer as 400 Britte krygsgevange geneem het en ’n groot hoeveelheid krygstuig in besit geneem het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 13:02:31 UTC 2025
|