Tuis » Taal » Ensiklopedie » Sambok
Sambok [boodskap #123686] |
Tue, 08 January 2019 06:34 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Sambok is 'n soort sweep wat gewoonlik van renoster-, seekoei- of kameelperdvel gemaak word. Die woord is afgelei van die Persiese woord ‘Chabuk’ wat sweep beteken.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 08:55:54 UTC 2025
|