Tuis » Taal » Ensiklopedie » St. Croix-Eiland
St. Croix-Eiland [boodskap #123668] |
Mon, 07 January 2019 05:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
St. Croix-Eiland is die naam in 1486 deur Bartholomeüs Dias, wat daar geland het, gegee. Is naby die mond van die Swartkopsrivier geleë, 5 myl benoorde Port Elizabeth. Verrys tot ’n hoogte van 195 voet en bestaan hoofsaaklik uit rots.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 03 03:34:56 UTC 2025
|