Tuis » Taal » Ensiklopedie » St. Aidan’s College
St. Aidan’s College [boodskap #123665] |
Mon, 07 January 2019 05:55 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
St. Aidan’s College is 'n Rooms-Katolieke privaatskool vir seuns in Grahamstad. In 1876 deur eerw. biskop Richards gestig. Dit word deur die Society of Jesus bestuur.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 03:30:05 UTC 2025
|