Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rynse Instituut (Rhenish Institute)
Rynse Instituut [boodskap #123655] |
So., 06 Januarie 2019 17:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Rynse Instituut (Rhenish Institute) is die Hoër Meisieskool op Stellenbosch wat in 1860 deur die Rynse Sendinggenootskap gestig is. Dit was die eerste skool in Suid-Afrika wat huishoudkunde as vak aangebied het.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Skakel: https://af.wikipedia.org/wiki/Rynse_Ho%C3%ABr_Meisieskool
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 09 17:15:58 UTC 2025
|