Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ruakana-Waterval
Ruakana-Waterval [boodskap #123638] |
Sun, 06 January 2019 15:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ruakana-Waterval is 'n groot, maar byna onbekende waterval in die Kunene-rivier op die grens van Namibië (Suidwes-Afrika) en Angola. Die waterval, wat V-vormig is, is 352 voet hoog en 760 voet breed by die kruin.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 03:30:35 UTC 2025
|