Tuis » Taal » Ensiklopedie » Royal Natal Carbineers (R.N.C.)
Royal Natal Carbineers [boodskap #123636] |
Sun, 06 January 2019 15:54 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Royal Natal Carbineers (afgekort R.N.C.) was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid. Op 15 Januarie 1855 gestig. Veg teen Boesmans in die jare 1850 en jare 1860, in die Langalibalele-opstand in 1873, in die Zoeloe-oorlog, 1879, die Tweede Vryheidsoorlog, 1899-1902, die Zoeloe-opstand, 1906, die Eerste Wêreldoorlog (Namibië, destyds Suidwes-Afrika), in die Tweede Wêreldoorlog (Abessinië, Noord-Afrika en Italië). In 1942 het sersant G.M. Quentin Smythe die V.C. verower.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 03 03:22:38 UTC 2025
|