Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rooney, Biskop John
Rooney, Biskop John [boodskap #123617] |
Sun, 06 January 2019 14:25 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Biskop John Rooney was 'n Katolieke Aartsbiskop in Suid-Afrika. In 1844 in Ierland gebore. In 1867 kom hy na die Kaap en in 1886 word hy biskop. Hy was bekend vir sy daadkragtige werk in die sendingveld. In 1927 oorlede.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:59:37 UTC 2025
|