Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ritchie
Ritchie [boodskap #123573] |
Sun, 06 January 2019 10:37 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ritchie is 'n dorp naby Kimberley. Dis die eerste dorp wat deur die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die Slag van die Twee Riviere verower is. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,722 (235 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:38:59 UTC 2025
|