Tuis » Taal » Ensiklopedie » Richardsbaai
Richardsbaai [boodskap #123555] |
Sat, 05 January 2019 20:13 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Richardsbaai is 'n inham aan die kus van Zoeloeland met ’n visoord en wildtuin. In 1923 is voorstelle om dit tesame met die Kosibaai-skema as ’n hawe te ontwikkel deur ’n oorsese deskundige, sir George Buchanan, ondersoek. Sien Kosibaai.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 14:06:46 UTC 2025
|