Tuis » Taal » Ensiklopedie » Rhodesian Selection Trust Limited
Rhodesian Selection Trust Limited [boodskap #123548] |
Sat, 05 January 2019 19:49 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rhodesian Selection Trust Limited (RST) was 'n myngroep wat op 22 Mei 1928 gestig is met groot belange in die koperbedryf van Zambië (vroeër Noord-Rhodesië). Sy oorspronklike kapitaal van R500,000 het teen die 1960's gestyg na R22,000,00. Die hoofkantoor was in Lusaka en dit het ook die Mufulira-kopermyne, Roan Antelope en ander ingesluit.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Feb 22 13:45:33 UTC 2025
|