Tuis » Taal » Ensiklopedie » Renosterbos
Renosterbos [boodskap #123529] |
Sat, 05 January 2019 11:48 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Renosterbos (Elytropappus rhinocerotis Less) is digte bos, gewoonlik 2 tot 3 voet hoog; onkruid op braak graanlande. Dwarsdeur suidelike helfte van Kaapland aangetref. Sien Grasse.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 03:30:05 UTC 2025
|