Tuis » Taal » Ensiklopedie » Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel
Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel [boodskap #123518] |
Sa., 05 Januarie 2019 10:20 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Reinhardt se Diepsee-Seeduiwel (Himantolophus reinhardti) is 'n vis wat in die Noord-Atlantiese Oseaan en by Japan aangetref word. Die enigste rekord van hierdie vis in Suid-Afrikaanse waters is ’n spesimen wat in 1923 aan die weskus van die Kaapse Skiereiland gevang is. Omtrent 14 duim lank.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 18:55:39 UTC 2025
|