Tuis » Taal » Ensiklopedie » Regiment, Sewende Medium-
Regiment, Sewende Medium- [boodskap #123510] |
Sat, 05 January 2019 09:00 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Sewende Medium-Regiment was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid, amptelik 7de Medium-Regiment, Suid-Afrikaanse Artillerie. Op 16 Oktober 1939 gestig as die 3rd Transvaal Scottish.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Feb 20 21:40:54 UTC 2025
|