Tuis » Taal » Ensiklopedie » Randburg
Randburg [boodskap #123475] |
Sat, 05 January 2019 06:53 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Randburg is 'n munisipaliteit wat saamgestel is uit 'n groep noordwestelike voorstede van Johannesburg. Op 1 Julie 1959 gestig. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 33,150 (24,500 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:57:49 UTC 2025
|