Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Ramkies van blik.
'n Ramkie is 'n musiekinstrument wat deur die Khoikhoi (Hottentotte) en Boesmans gemaak is deur ’n halfdosyn snare oor 'n dun plank of 'n gedeelte van 'n kalbas te span.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.