Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Misdaadsyfers (Re: Die realiteite van hongersnood)
Misdaadsyfers (Re: Die realiteite van hongersnood) [boodskap #12266] Do, 22 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Hallo daar Lou, Ferdi, Gloudina en almal.

Miskien sal die volgende syfers julle belangstelling prikkel. As enigeen self wil
gaan kyk, hierdie is die URL:
http://www.saps.org.za/8_crimeinfo/497/introduc.htm

Ek vra om verskoning vir die engels, maar die SAPD se webblad is net in engels.

Begin aanhaling:

With regard to reported cases of murder, South Africa occupies a fourth
position. Only Honduras, Namibia and Swaziland reported
higher murder ratios
in 1994 than South Africa in 1997.

As far as reported cases of rape are concerned, South
Africa finds itself in an
undisputed first place.

South Africa occupies an eleventh position as far as
reported cases of robbery
with aggravating circumstances are concerned.

South Africa also occupies an eleventh position with
regard to reported cases of
serious assault.

In the case of property related crime, South Africa is in
a much better position,
for example occupying a 27th position as far as reported
cases of breaking and
entering (housebreaking) are concerned.

Einde van aanhaling

Ek dink bg spreek vanself. Moenie net my woord daarvoor neem nie, gaan kyk self na
die webblad en maak jou eie gevolgtrekkings.
Re: Misdaadsyfers (Re: Die realiteite van hongersnood) [boodskap #12267 is 'n antwoord op boodskap #12266] Do, 22 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Henri-John Kock wrote:
>
> Hallo daar Lou, Ferdi, Gloudina en almal.
>
> Miskien sal die volgende syfers julle belangstelling prikkel. As enigeen self wil
> gaan kyk, hierdie is die URL:
> http://www.saps.org.za/8_crimeinfo/497/introduc.htm

>
> With regard to reported cases of murder, South Africa occupies a fourth
> position. Only Honduras, Namibia and Swaziland reported
> higher murder ratios in 1994 than South Africa in 1997.
>


Hulle is dus besig om ons 1997 syfer te vergelyk met syfers van ander
lande van 1994. Nou wat laat my nou dink dat daar jok,lieg en statistiek
is (alla Winston Churchill). Wat is die vergelykende syfers vir 95,96 en
97 en waar was ons in 1994? Plekke soos Honduras het natuurlik 'n
guerilla oorlog aan die gang gehad in 1994 waar mense vermoor is bloot
om politieke munt daaruit te slaan. By ons het ons 'n stabiele regering
in 1997. Sien wat ek bedoel?

Dit is gaaf dat die syfers afneem maar dit is steeds te hoog en
enigiemand wat reken dit veilig is ... ten spyte van die feir dat hulel
diie land 'deurkruis' het :D

Groete
Lou
Re: Misdaadsyfers (Re: Die realiteite van hongersnood) [boodskap #12330 is 'n antwoord op boodskap #12266] Ma, 26 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 22 Jan 1998 16:06:01 +0200, Lou wrote:
Re: Misdaadsyfers (Re: Die realiteite van hongersnood) [boodskap #12346 is 'n antwoord op boodskap #12266] Di, 27 Januarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Thu, 22 Jan 1998 16:06:01 +0200, Lou wrote:
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Afrikaner Jeug
Volgende onderwerp: Swak Mokaba En Sterk Nzo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 03:10:15 MGT 2024