Tuis » Taal » Ensiklopedie » Queen’s Own Cape Town Highlanders
Queen’s Own Cape Town Highlanders [boodskap #123457] |
Fri, 04 January 2019 18:40 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Queen’s Own Cape Town Highlanders was 'n Suid-Afrikaanse militêre eenheid wat op 24 April 1855 gestig is. Veg in 1897 in die Langeberg-veldtog, Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902), Duits-Suid-Wes-Afrika (1915) en tydens die Tweede Wêreldoorlog met die Sesde Pantserdivisie in Noord-Afrika en Italië. Op 1 Junie 1961 herdoop na Cape Town Highlanders.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 02 20:36:33 UTC 2025
|