Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prynnsburg
Prynnsburg [boodskap #123441] |
Vr., 04 Januarie 2019 18:10 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Prynnsburg is 'n landgoed tussen Ficksburg en Clocolan in die Vrystaat. In Victoriaanse tye gestig deur die diamantveldpionier, Charles Newbury. Bekend vir sy plantasies en versameling wildsoorte.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Apr. 23 14:06:56 UTC 2025
|