Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pruimbas (Colpoon compressum)
Pruimbas [boodskap #123440] |
Fri, 04 January 2019 18:09 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pruimbas (Colpoon compressum) is 'n wilde plant wat in Wes-Kaapland aangetref word. Die bessies daarvan is gedroog en geëet, en die bas is deur die Boere gebruik vir looiwerk.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:52:27 UTC 2025
|