Tuis » Taal » Ensiklopedie » Prins Alfred Hamlet
Prins Alfred Hamlet [boodskap #123432] |
Fri, 04 January 2019 17:41 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Prins Alfred Hamlet is 'n dorp naby Ceres in Wes-Kaapland. In 1867 gestig en vernoem na Prins Alfred, seun van Koningin Victoria. Dit is hoofsaaklik 'n vrugtesentrum. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,182 (356 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Mar 04 14:10:08 UTC 2025
|