Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pretoria News
- Pretoria News [boodskap #123420] Fri, 04 January 2019 16:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pretoria News is 'n Engelse koerant wat op 11 Junie 1898 gestig is. Publikasie is tydens die Tweede Vryheidsoorlog gestaak, maar dit verskyn sedertdien as ’n dagblad.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Pretoria Highlanders
Volgende onderwerp: Pretoria-Noord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Feb 18 07:50:47 UTC 2025