Tuis » Taal » Ensiklopedie » Port Herald
Port Herald [boodskap #123394] |
Fri, 04 January 2019 06:17 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Port Herald is 'n klein dorpie op die grens tussen Mosambiek en Malawi. Dit is aan die Shirerivier geleë en was vroeër besonder belangrik as die verste punt van navigasie voordat ’n spoorlyn gebou is. In 1890 gestig.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:54:35 UTC 2025
|