Tuis » Taal » Ensiklopedie » Pontak
Pontak [boodskap #123385] |
Fri, 04 January 2019 06:02 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pontak is ’n donker, swaar Kaapse wyn. Die naam is afgelei van ’n dorp in die suide van Frankryk, (Pontac), wat ’n soortgelyke produk produseer.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Vorige onderwerp: |
Pont |
Volgende onderwerp: |
Poqo |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:39 UTC 2025
|