| Platkop [boodskap #123363] |
Do., 03 Januarie 2019 16:59 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4590 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die platkop is 'n vis met 'n silindriese liggaam en 'n breë plat kop. Twaalf spesies kom aan Suid-Afrikaanse kus voor. Hulle leef op die bodem van vlak of redelike vlak water aan die kus van Natal, die Ooskus en in die Indiese Oseaan.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|